Plantation

Pretoria is known as the Jacaranda City, and Stellenbosch as the Eikestad. The South American Jacaranda and the European Oak line their respective streets. These trees are under control, and in the case of the oaks have to be carefully looked after. Other exotic trees, such as two from Australia, have their uses. The Port Jackson stabilizes dunes. The Wattle provides bark for tanning, among other uses. Neither are easy to control and have become pests – the wattle invades water courses. Pine trees are useful, not only for shade and as wind-breaks, but on a large scale as timber trees. They have the virtue that they can be grown in neat rows, leaving access for harvesting in the course of time. For pines are easy to manage. Usually.

Various pine species have been tried in plantations in Southern Africa. They propagate easily and mature rapidly. The quality of the wood, such as infrequency of knots, and other factors, made them plantation favourites. So it came about that Monterey Pine, Pinus radiata, was a candidate, and a promising one.

There was one problem with the Monterey pine. Unlike other pines it readily propagated itself. There was a solution. Exotic species often fared well in their new home precisely because they left some of their restrictions at home. The Monterey pine left the Emperor Moth, Imbrasia cytherea. A pest thought to be specific to it.

There was one problem with this emperor moth. Its caterpillars did their work too well. Other pine species were acceptable substitutes for the Monterey pine. There was a solution. Pigs located the pupae easily. They relished them. Various pig races were released in the plantations, and they controlled the Emperor Moths.

There were still problems. While the pig races were found to be efficient against Emperor Moths, they readily became feral, and some progeny began to show atavistic tendencies. Such as strong, sharp tusks, and a readiness to use these. Walking through some kloofs in the Western Cape could be made memorable by a feral pig, particularly a sow with a litter. But, after all, before shooting of every largish animal in the region, people would have experienced the same sort of fear.

People reported the disappearance of grazing sheep, goats, and the occasional calf, and of dogs, small and large. One of the people involved in the original decision to import the Monterey pine first saw a pug print in the mud by a stream in a kloof. And the print was still filling with water. He looked around him, and realized how difficult it would be to see amongst the sun-dappled vegetation an object with spots. Even one about the size of a man.

The report that pug prints were seen very close to the town was probably apocryphal, but the passage from pine, to pupa, to pig, to Panthera pardus was not.

Advertisements

Lig van ‘n Oppervlakte (Strixiane 67)

Mede Strixiane

Die waarde van hoë bak met ‘n kristal in sy kant was helder van die manier waardeur dit die melkerigheid van asem wat in kalkwater geblaas is gesien kon word. Ek wou ‘n sulke bak vir my laat maak en het die hulp van iemand wat met ertse en edelstene werk gesoek.

Dit is blykbaar nie ongewoon om sekere kristalle te vind wat kwarts deurdring. Sulke kristalle word dikwels beskadig wanneer die kwarts gemyn is, of wanneer die kwarts gebreek is om die edelsteenuit te haal. Dit het met ‘n kristal van polytimov lithos (toermalyn) gebeur. Sulke kristalle is in die vorm van drie-kantige kolommes. Een van hierdie wat aan een kant beskadig is was beskikbaar om aan beide kante plat geslyp te word. Dit was ‘n olyf kleur wanneer dit op gelig word na ‘n lig.

Skyfies omtrent die breedte van ‘n vingernael van die klein vinger is gesn en geslyp.
Twee is met hars aan stukkies helder mika.vasgemaak om hulle só deurskynend as moontlik te maak.

Daar was ‘n helderglad marmer wasbak wat teen die ‘n muur gestaan het, wat teen water beskerm is deur ‘n vertikale marmerblad. Ek het toevallig ‘n bak laat staan het en dit deur die edelsteen skuif, vertikaal gehou , bekyk het. Ek het opgemerk dat die marmer oppervlak was helder, maar die vertikale het donker geword. Ek het die skuif horisontaal gedraai, en nou was dit die marmerblad wat donker was, en die vertikale blad was helder.

Ek het na helder voorwerpe deur die twee skyfies bymekaar soos in die kristal was gekyk. Die helder voorwerpe was maklik sigbaar, ondanks die donkerde kleur van die twee skuifies bymekaar. Toe ek een skuif vertikaal gesit en die ander horisontaal was ek verbaas om te sien dat die twee was amper swart waar hulle oorvleele het,

Daar was ‘n skrapie op een van die stukke mika wat tussen die edelsteen skuifies en dit was ‘n helder lyn. Ek het besluit ‘n groot skraap op ‘n stuk mika te maak, en het dit sorgvuldig skyns gesny. Die resultaat was strokies pragtige kleure wanneer die snit was tussen die oorkruisde skuifies.

Ek het begin om na verskillende dinge tussen die gekruisde edelstene te kyk, en het baie noembare dinge gesien. Ek het ‘n tang gemaak met gekruisde edelstene. Omdat daar mika in graniet is, is ek besig om ‘n edelsteen kenner te probeer om ‘n dun skuif graniete te maak wat ek deur my tang sal kan waarneem.

Ek sal party van die wys. Maar voor ek dit doen wil ek oor lig spekuleer. Onshet gesien dat daar goeie gestuienis is dat lig is ‘n soort golf in een of ander medium wat die lug, en sommige vloeistowwe en soliede stowwe deurdring. Maar daar het nie gelyk of daar enige op en af bewegsing van hierdie golwe is, soos by water golwe, en dit het gelyk asof ons liggolwe moes beskou as soos ‘n rye krale. Dit blyk dat weerkaatsing kan golwe dwing om loodreg van die weerkaatsende vlak laat loop. Ook blyk dit dat daar rigtings van lig wat in kristalle afgewing word. Ek dink ons het almal twee beelde in dik kalziet kristalle gesien. Ek spekuleer verder dat die manier waarin golwe beweeg verskillend kan wees by verskilklende kleure, wat liggolwe is van verskillende golflengtes, en dat dit die kleure in mika veroorsaak.

Daar is baie om oor te dink, asook baie dinge wat ons aan kan dink om te doen.

Hart Bloed (Strixiane 66)

Mede Strixiane

Ons praat van buie as iets met die kleur van die gal te wees. Sekerlik het gal iets met met eet te doen, en dit mag in ons bui gewys word. Ek het selde hoofpyn, maar ek een wel gehad. Ek kon, natiiurlik, nie weet wat die kleur van my gal was, maar ek het wel opgemerk dat die slag in my kop pas gehou het van die klop van my hart.

Ek het nie geweet wat dit beteken, of om hoe dit te ondersoek. Dan het ek toevallig in sonlig gesit en opgemerk ‘n kol lig op die muur wat ritmies beweeg het. Toe ek my arm geskuif het, het die kol beweeg, en ek het besef dat die sonlig op ‘n plat edelsteen wat in ‘n armband aan my arm geval het, op die muur weerkaarts.het.

Ek ht geweet dat wanneer ek skielik moes dink, het my hart ‘n sprong gegee. Ek het gewonder of dit was omdat dink meer bloed in die kop nodig gehad het, en dat die hart betrokke sou wees. Na ek baie dinge gedoen het, en daaraan oor ander wat ek kon doen gedink het, het ek gewonder of dink meer bloed sou laat vloei nie net in die die kop nie, maar ook waar dit gesien kon wees om te gaan.

Om ‘n lang storie kort te knip, het ek geëindig met ‘n pyp wat ek oor ‘n vinger kon sit, en wat ‘n nou punt gehad wat op ‘n strooi met byewas verseel kon word. Ek het die los punt van die strooi toegeknyp en ‘n bietjie water ingesit, terwyle ek seker gemaak dat daar ,n borrel lug was, en het dan die pyp oor ‘n vet-gesmeerde vinger gesit. Toe ek die hand en die vinger horisontaal gehou het, kon die borrel in die strooi gesien word. Ek het uitgevind dat as ek onstspan het, en dan skiel aan iets gedink het, soos die optel van getalle, sou die borrel beweeg. Die beweging was deur die toename in volume van my vinger veroorsaak.

Na baie toetse, met strooie van verskillende breedtes, kon die beweging van die borrel gesien kon word.

Ons het probeer om ‘n straal lig van naby die strooi daardeur te stuur, en kon dan die skaduwee van die borrel op die muur sien.

Al is ons nog besig om te ekperimenteer, dink ek dat ons bewys het dat dink saam met swel van die vinger geskied, veroorsaak deurdat dit gelyktydig met bloed swel. Ek dink dat dink in die kop gebeur wanneer daar meer bloed daar is.

Ek het my arm gedruk en ek kon nie die beweging van die lig van my armband,

Die enigste verklaring van wat ek gesien het, is dat die hart bloed in die arm, die hand, en die kop pomp, en dat daar meer gepomp word wanneer ons dink. Waar dan kry die hart bloed? Ons het are, wat ons weet van klein wonde bloed in het. Die bloed mag deur die hart na dele van die liggaam gepoimp word, binne, soos die kop, en buite, soos om doe arms en bene en die arms en hande, en dan stadig terug vlooi van die liggaam na die hart in are.

Wesens van die Verlede (Strixiane 65)

Mede Strixiane

Twee voorbeelde van skulpe wat in verband met spirale wat genoem is, is Nummulites, en Ammoniete. Nummulites is beter bekend van groot soorte wat in kalksteen gesien word, terwyl Ammoniete blyk algemeen in rotse te wees, maar verskil van die paar soortgelykes wat op strande gevind word, en mag veel groter wees as hierdie strand skulpe.

Deur oor die grootte van skulpe in, of uit, rotse te dink, laat ‘n mens dink wat die die grootte van lewende wesens bepaal. Ons het gehoor van reuse wat êrens anders lewe, of wat versonderstel is om in die verlede te geleef het. Maar hoekom sien ons hulle nie? Bestaan hulle werklik, of het hulle werklik gelewe?

Ek het veral begin belang stel toe ek van wat ek as ‘n betroubare bron beskou het, van baie groot drie-toon voetafdrukke, wat in lande van die suide gesien is. Hierdie is in besonderhede beskryf, en beskrywings van verskillende bronne was genoegsaam soortgelyk om ‘n mens te laat glo dat sulke spore wel bestaan. Wat ek sonder aarseling betwyfel, is dat deur voëls gemaak is, of, tenminste, voëls wat kan vlieg. In die waarheid, is afdrukke gemaak wat as deel van ‘n spoorm met linker en regte pote, tydens loop gemaak is.

Groter voëls, soos swane, skyn beswaarlik van die grond af, op te styg, en ons sien dikwels groot voëls wat hardloop om in die lug te kom. Dit is nie ongewoon dat groot voëls, soos arende en aasvoëls, op kranse woon, waar hulle spoed kan optel deur val. As hulle eers spoed opgetel het blyk vlieg redelik maklik te wees. Selfs sommige klein voëls soos windswaeltjies, wat kort pote het, blyk heel hulpeloos te wees as hulle op die gron beland. Ek het opgemerk dat aasvoëls op die grond moeilik in die die lug kom, maar as hulle eers in die lug is blyk hulle met min moeite te kan vlieg. Van die plekke waar ek hulle sien draai, het ek gewonder of hulle miskien gebruik van warm lug wat styg maak.

Deur aan praktese dinge te dink wat van die waarneem van voëlagtige afdrukke sou kon kom, het ek myself in drie verskillende rigtings gevind het. Die eerste is of ons spore van ander wesens in rotse kan vind. Die tweede is om te sien of ons op ‘n wyse kan vind waar ons kan uitvind hoe wesens vlieg, en die derde is om of een of ander manier te kan verstaan wat gebeur as dinge groter word, of kleiner.

Toe ek stip na rotslae begin kyk, het ek baie klein spore gevind, wat deur kruipende krapagtige wesens gemaak kon gewees het. Ek het ook ronde merke, omtrent die breedte van ‘n vinger, gesien, en het soortgelyke merke op sanderige strande opgemerk. Ek glo dat hulle deur grawende diere soos gapermossels gemaak is. Daar is dikwels sones wat donkerde naby die middel is, en ek het gewonder of dit nie van modder onder die sand is nie. Daar blyk dat ander spore, of gate, is, en die rede mag wees dat grawe die oppervlak waar spore gemaak vernietig is.

Ek het voorbeelde van rotse met gate en rotse me spore saamgebring. Ek laat dit aan ander Strixiane oor om ander opmerkings oor hoe ons tot ‘n mate vlieg sou kon verstaan, en die invloed van grootte op sommige oogmerke van lewende wesens, soos vlug.

.

Golf Kurwes (Strixiane 64)

Mede Strixiane

Van vorige bessprekings het dit vir my gelyk asof tel in teenoorgestelde rigtings was soos optel en aftel. Ook is op- en afgaan wederkerig.

’n Goeie voorbeeld is die abakus telraam, waar ons in eenhede, tiene, honderde en so voort, groeiend na links. Of ons kon nuwe stafies na die regter kant byvoeg, en sou dan tiendes, honderstes, en so voort bedoel. Of ons kon na links in toenemende trappe tel, en na regs om in die teenoorgestelde te bedoel.

Om na spirale te kyk, het ek gewonder of daar kurwes is wat in grootte groei, maar dan stop, of afneem. Dan het ek aan sirkels gedink. As daar aan die linkerkant bo begin, word die kurwe stadig steiler, dan word dit stadig ewe tot dit vertikaal is. Dit sou moontlik wees om na die regter kant te gaan en dit te laat val op dieselfde manier. Dit maak dan die boonste helfde van ’n sirkel. Dan sou dit na regs, ondertebo kon gaan, en dan terug links steeds onderstebo. Dit sou dan ’n sirkel wees.

Ek het gepoog om ’n kurwe te laat klim dan gelyk lê, dan afgaan en rugwaarts op dieselfde manier.

As ons aan ’n driehoek dink wat op ’n horisontale kant links lê met ’n vertikale kant aan die linker kant, dan kan ’n kurwe deur die spits gemaak word soos ’nvertikale lyn styg. Ons kan aan die derde kant dink as die spits, wat die skynslyn genoem is, soos die hoek toeneem. Deur aan die begin met die driehoek naby horisontaal te vat, die verhouding van hoogte tot skynslyn sou stadig toeneem en stadig ewe begin lê soos die hoek toeneem.

Verbeel dat die kurwe, na dit afgekom het, pleks van terug links gaan, maar onderstebo af na regs sou aanhou, sou ons ‘n kurwe hê wat soos ‘n golf was, wat op en af gaan.

Ek dink dit is soos oppervlak golwe werklik is.

Dit beteken nie dat die stof van die golf voorwaarts beweeg, net dat dit op en af gaan.

‘n Mede Strixiaan het daarop gewys dat a vibreerende string van ‘n string instrument blyk soos ‘n golf te wees.

Ek bedank julle vir julle aandag. Ek probeer om ‘n eenvoudige illustrasie te maak.
o
o o
o o

o o o

o o
o o
o

Skulpe (Strixiane 63)

Mede Strixiane

By die groei van plante blyk dit dat daar mag een of meer punte waar groei begin. Byvoorbeeld, sommige plante het net een blomblaar. Ander het meer, dikwels drie of vyf. Hierdie mag verwyder van mekaar wees, of hulle mag oorvleuel, in ‘n kurwe bewegend. Wat, dink ek, behoort ‘n spiraal genoem te wees.

In die geval van blomme soos madeliefies, blyk almal op gelyke hoogte, wat ek dink ‘n vlak genoem is, te wees. Die begin van die sade van madeliefies, blyk opgehewe in die middel te wees, en die sade is in spirale, wat in twee rigtings gaan. Hierdie is ook mooi in kele van keel-draende plante, soos dennes, gesien.

In die skulpe van diere is spirale dikwels maklik om te sien. In ‘n paar is die spiraal in een vlak. By net ‘n paar is die spiraal, soos ‘n opgerolde tou. Dit word by Nummilites gesien. By die meerderheid plat spirale is die draaie verder en verder van mekaar.

Baie interessant is skulpe van diere wat dikwels in rotse gesien word, maar wat blykbaar nie vandag blyk te bestaan. Hulle word Ammoniete genoem, weens die ooreenkoms met die vorm van die horing van Ammon.

Dit was toe ek ‘n rots gegee is wat ‘n Ammoniet daarin gehad het, dat ek iets baie interessant omtrent die ammoniet opgemerk het. Dit was nie styf aan die rots waarin dit was gesmelt nie, en ek kon dit va die rots wat dit gedra het losmaak sonder om dit te geskandig. Toe ek dit in die plek in die rots waaruit dit gekom wou terugsit, het ek uitgevind dat ek besig was om dit in sy posisie te draai. Met ander woorde, die vorm van die spiraal was konstant.

Ek het gewonder of dit net skulpe met plat spirales só was, maar ek het uitgevind dat by die insit van ander slakagtige skulpe in die gate in die rotse waarvan hulle gekom het. het hulle almal blyk ingedraai te word. Met and er woorde, die sporaal was konstant.

Ek het probeer om vorms op deel van die skulpe wat vandag lewe te maak, en dieselfde konstant hoek van die skulp was altyd daar. Dit was só ondanks of die skulp ‘n skerp of ‘n stomp keel was. In die waarheid het ek dit gevind dat dit só is selfs in party plat slakagtige skulpe, soos mossels.

Miskien is spirale voortgebring wanner groei in ‘n regtuit lyn is, deur die byvoeging van skulp stof teen ‘n konstante hoek.

Dit blyk dat daar baie spirale in die natuur is, en ek het plesier gevind in die soek na voorbeelde.

Verlengde Spiraal Vierkante (Strixiane 62)

Mede Strixiane

Toe ek probeer het om ‘n spiraal op ‘n vlak met lyne te teken, het ek opgemerk dat die laagste nommers was nie besig om ‘n vlak te vorm weg van een, maar was besig om na zero en verby te mik. Ek het dit verstaan as sou dit wees dat die spiraal besig was om onderstebo te draai.

Dit beteken dat na zero, en blykbaar minus een, was dit besig om breukdele te word.
Dus ‘n helfde, ‘n kwart, ‘n agtste, en so voorts.

Ek het ‘n skynslyn om ‘n breuk aan te dui.

LCVI
XXXII
XVI
VIII
IV
II
I

VI V IV III II I zero
/II
/IV
/VIII

Dus sou die spiraal opwaarts na oneindig aan die een kant, en onderstebo aan die ander kant. Dit was nog ‘n geval van alles omsluit. Wat beteken dat daar niks verby oneindig is nie.

Meer belangrik is dat dit blyk moontlik te wees om een getal deur ‘n ander te deel, maar dit mag ook moontlik wees om met ‘n breukdeel te vermenigvuldig.

Die eevoudigste voorbeeld is zero tot /II, wat ‘n helfde is, as dit een stap na die positiewe kant van zero geneem word, sal ‘n helfde van II wees, wat I, dit wil sê.een, is.

Die belangstelling van tuiniers en bouers, was dat, deur twee lyne te hê, een met gelyke trappe, die ander met spiraal trappe, dit miskien moontlik sou wees om op die gelyke trappe skaal, gelyk te meet. Dan deur die mate op die spirale skaal, hulle bymekaar te tel of aftrek op die s[irale skaal, en dan die antwoord op die gelyke skaal te lees..

Ek sal sien of ‘n tuinier wat hierdie metode gebruik kan uitnooi word om hierdie metode te demonstreer.

Ek dink ek kan die prosess verbeel, maar ‘n demonstrasie sou nuttig wees.

Enige komentaar sou wekom wees.